Skip to product information
1 of 5

Memoires - Wilna Snyman

Memoires - Wilna Snyman

Regular price R 45.00 ZAR
Regular price Sale price R 45.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Xlarge paperback

‘n Outobiografie van Wilna Snyman, volledig met fotos, is ‘n besondere gebeurtenis vir die teaterpubliek van Suid-Afrika, maar ook nog vir die TV-publiek, wat haar die afgelope vier jaar op die kassie van 7de Laan as die onverbiddelike Madel Terblanche. Wilna Snyman het haar oor die afgelope dekadse bewys as ‘n formidabele aktrise op die verhoog, op die silwerdoek en ook op die TV-skerm Sy is veelsydig in die vertoling van karakters en het ook haar merk gemaak as kabaretkunstenaar, as eenman vertolker en spreker by Openbare geleenthede…

View full details