1
/
of
6
My eerste woordeboek
My eerste woordeboek
Regular price
R 35.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 35.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Share
XXLarge hardcover - cover has some light wear - small message written 1st page, stamp and sticker 1st page
My Eerste Woordeboek
Geoff se bekoorlike en pragtige illustrasies in My Eerste Woordeboek sal die verbeelding aangryp van ouers en kinders wat sekerlik sal identifiseer met die ryk Suid-Afrikaanse beeldewêreld wat hier geskep word. Terselfdertyd sal die eenvoudige woorde en sinne kinders help om vaardiger te lees, te leer speel, en reeds in die vroeë primêre skooljare die meeste woorde wat hul teëkom te verstaan en korrek te gebruik.
