Skip to product information
1 of 3

'n Paar draaie deur die ou Suidwes - Gert Booysen

'n Paar draaie deur die ou Suidwes - Gert Booysen

Regular price R 45.00 ZAR
Regular price Sale price R 45.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Large paperback - moderate wear

Brigadier Gert Booysen, gebore in 1927 op die trekpad naby Loeriesfontein, getoë en geskool op Pofadder, het in 1947 by die S.A. Polisie aangesluit.

Hy is in 1951 met Magda de Klerk getroud. Na ’n dienstydperk van 19 jaar is hy as Konstabel na Swakopmund verplaas. Vandaar het hy deur die range en diens op verskeie polisiestasies in Suidwes-Afrika, in Windhoek as Senior offisier en hoogaangeskrewe lid van die stads- en boeregemeenskappe en die anderstalige gemeenskappe regoor die groot gebied, diens aanvaar, bemind en bekend as Kolonel Gert Booysen.

Hy het Suidwes soos die palm van sy hand geken en is op 31 Augustus 1978, na byna 22 jaar verplaas na die Paarl as distrikskommandant, waar hy as Distrikskommissaris van die Afdeling Boland in 1985 die tuig neergelê het. Hierdie boek skets heelwat van sy ervarings in Suidwes. ’n Man uit een stuk!

View full details