1
/
of
3
Nogtans sal ek jou liefhe - Magdaleen Walters
Nogtans sal ek jou liefhe - Magdaleen Walters
Regular price
R 20.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 20.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Share
Small paperback
ROMANZA
1808, Engeland.Wanneer Eloise Clark ʼn beseerde man langs die pad probeer help, kom sy vanaangesig tot aangesig te staan voor iets wat slegs as ʼn wolf beskryf kan word. Disʼn skrikwekkende ervaring, maar dit bring haar in aanraking met baron WesleyBloodsworth en Eloise verloor haar hart op ʼn man wat net goed vir haar is.Wanneer sy egter met die waarheid van sy werklike aard gekonfronteer word,moet sy haar vrese en vooroordele te bowe kom. En sy moet ʼn keuse maak.Luister sy na haar hart of na haar verstand?
