1
/
of
3
Nooit weer winter - Marile Cloete
Nooit weer winter - Marile Cloete
Regular price
R 20.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 20.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Share
Small paperback
Lisa is ñ onderwyser wat ñ vrees vir alleenreis het maar tog graag nuwe plekke wil sien. Toe haar vriendin nie meer kan saamgaan Botswana toe nie staan Michael onverwags vir haar in. Michael is die stil een in hulle vriendekring en heeltemal haar teenoorgestelde. Op die reis vind sy dat teenoorgesteldes mekaar wel kan aantrek en dat persoonlikheidsverskille wel oorkom kan word.
