Skip to product information
1 of 3

Nostradamus - Eben Meiring

Nostradamus - Eben Meiring

Regular price R 45.00 ZAR
Regular price Sale price R 45.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium paperback

en die einde van die millennium

Is die eindtyd in sig? Lees 'n mens wat Nostradamus oor ons eeu "gesien" het, lyk dit asof die einde van die beskawing, soos dit ken, net om die draai is. Hierdie boek verwys hoofsaaklik na Nostradamus se visie oor ons 20ste eeu. Behalwe vir die terugblikverwysings na sy profesierekords van die 16de tot die 19de eeu, handel dit hier om die dinge en mense wat hy vir ons tyd voorspel. Hy verwoord die groot oomblikke en die gruwels van ons eew, hy praat met ons deur die koerantopskrifte van die dag: van kern- en heilige oorloe, terreur, geldkrisisse, natuurrampe en Vigs. Selfs al sou 'n mens geen woord van Nostradamus se profesilee glo nie, bied sy werk 'n spanningsavontuur en 'n stuk wetenskapfiksie soos min.
View full details