Skip to product information
1 of 4

Onbereikbaar ver - Anna Penzhorn

Onbereikbaar ver - Anna Penzhorn

Regular price R 20.00 ZAR
Regular price Sale price R 20.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Small paperback, pages starting to yellow

Daleen bevind haar noodgedwonge ná baie jare weer op Soekwater, waar haar jeugliefde Dawid ook woon. Sy vermy hom egter soos die pes want hy is ’n verloofde man. Tog word hulle deur tergende vrae geteister: Waarom was hulle ouers jare gelede so gekant teen ’n verhouding tussen hulle?

Daleen besef daar is steeds geen toekoms vir haar en Dawid saam nie, al is albei bewus daarvan dat die ou aantrekkingskrag tussen hulle steeds hoog vlam.

Wanneer hulle die raaiselagtige gebeure van die verlede tot op die been oopvlek en Delia bo­onop van die toneel verdwyn, word die bordjies verh­ang en kan Daleen en Dawid uitsien na ’n lewe van vervulling saam met mekaar

View full details