Skip to product information
1 of 4

Oor sewe klippe - Jo Jooste

Oor sewe klippe - Jo Jooste

Regular price R 5.00 ZAR
Regular price Sale price R 5.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

VOETSTOOTS

Na baie jare keer Rika terug na haar hartland. Nadat haar huwelik misluk het, was sy lank ’n vrywillige banneling, maar nou het die tyd aangebreek om huis toe te gaan.

En tog, toe sy oor die eerste grense is, begin die twyfel weer. Een of ander tyd gaan sy onvermydelik met ’n lid van die Strauss-familie te doen kry, en sy weet nie hoe hulle teenoor haar sal optree nie. En sy teenoor hulle…

Jo Jooste se Oor sewe klippe voer die leser mee op ’n hartseerpad — maar ’n pad wat hopelik na die lig lei.

 

View full details