Skip to product information
1 of 3

Oorwinning van probleme deur gebed - Stormie Omartian

Oorwinning van probleme deur gebed - Stormie Omartian

Regular price R 25.00 ZAR
Regular price Sale price R 25.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium paperback

NIE-FIKSIE : CHRISTELIK

GOD het JOU ’n MERKWAARDIGE VROU gemaak:
iemand wat TEN DIEPSTE VREUGDE ERVAAR,
SEERKRY, LIEFHET en HOOP.

Soms voel alles net te veel om te hanteer. Om aan te hou gee. Om te bly hoop wanneer die duisternis jou versmoor.

Weet jy Jesus wag dat jy met Hom moet kom praat wanneer jy verdrink in woede en verwarring, hartseer en skuldgevoelens, vrees en hopeloosheid? Hy is jou troos, jou hoop, jou skuiling.

In Oorwinning van probleme deur gebed herinner van die mees gerespekteerde Christelike skrywers en sprekers jou hieraan. Hulle bied geestelike en praktiese bemoediging vanuit hulle eie ervaring en laat jou opnuut God se teenwoordigheid ervaar.

WEET WANNEER EN HOE OM DIE WAARHEID IN LIEFDE TE DEEL
SIEN GOD IN KRISISTYE
STEUN OP GOD SE HULPBRONNE IN DIE STRYD TEEN DEPRESSIE
VERKRY ’N NUWE PERSPEKTIEF OP JOU LIGGAAM EN WIE JY IS
VIND WEER NUWE HOOP DEUR DIE SEERKRY VAN DIE VERLEDE HEEN

Deur die vertellings van Stormie Omartian, Joni Eareckson Tada, Leslie Vernick, Catherine Hart Weber, Joseph en Mary Ann Mayo, Linda S. Mintle en Diane Langberg sal jy ’n nuwe perspektief kry op pyn, nuwe bemoediging vir jou probleme, en nuwe vertroue om tot God te nader.

View full details