Skip to product information
NaN of -Infinity

Romanza 3 in 1 - 'n Storieboekromanse, Hoe om 'n hart te wen, Stoppelbnaardsoene in Santorini

Romanza 3 in 1 - 'n Storieboekromanse, Hoe om 'n hart te wen, Stoppelbnaardsoene in Santorini

Regular price R 35.00 ZAR
Regular price Sale price R 35.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Small paperback

STORIEBOEKROMANSE – Dina Botha:
Juliette sien daarna uit om ‘n onderhoud met die bekende liefdesverhaalskrywer Alice Beechman te voer, maar dan besef sy Alice Beechman is eintlik die skuilnaam van ‘n man. ‘n Baie aantreklike man …

HOE OM N HART TE WEN – Didi Potgieter:
Janke was van altyd af verlief op haar grootwordmaatjie, Louw. Maar nou is Louw verloof en hy trou binnekort. Janke en Henry gaan voorgee dat hulle ‘n paartjie is om Louw jaloers te maak en sy oë oop te maak, maar hulle nou nie rekening met Kupido se streke nie.

STOPPELBAARDSOENE IN SANTORINI – Cecilia Steyn:
Isak Clarke en sy aangenome seun, daag onverwags ‘n dag vroeër in Santorini op. Isak is gewoond om sy sin te kry, maar hy sal dit nie met Gita regkry nie. As hy nie net die mooiste ongeskikte man was wat sy nog ooit gesien het nie!

View full details