1
/
of
4
Scoops en skandes - Hennie van Deventer
Scoops en skandes - Hennie van Deventer
Regular price
R 15.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 15.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Share
Medium paperback , date written first page, yellowing pages
Fiksie
‘n Suid-Afrikaanse sportredakteur se onskuldige tikmasjientjie word tydens n Springbok-rugbytoer in Nieu-Seeland opgeblaas nadat ‘n polisiehond dit uitgeruik het Groot sangeres en ‘n voortreflike varksog se foto-onderskrifte raak deurmekaar ‘n Aanvallige joernalissie kry nie haar storie oor ‘n bomontploffing nie omdat die polisie ‘n “kondoom” om die gebied getrek het. In die opskrif “Minister kap Wes-Transvaalse Boere” word die B onverklaarbaar ‘n H. Dramatiese foto’s van ‘n vliegramp word geneem – met ‘n kamera sonder film.
