1
/
of
3
Skatkis vol onthou - Elsona Steyn
Skatkis vol onthou - Elsona Steyn
Regular price
R 25.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 25.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Share
Medium paperback, cover has very light wear
Elsona Steyn is gebore op Upington en sedert 1991 woonagtig in Kimberley, dus ’n Noord-Kapenaar in murg en been. Sy het van kleins af ’n liefde vir taal gehad, veral haar moedertaal, Afrikaans.
Die spreektaal in die omgewing waar sy grootgeword het, is eie in sy soort en die mense daar het ’n anderste manier van praat – daarvan getuig hul aksent en hoe hulle ’n ding sê. ’n Vriend het haar oortuig om ietsie koddigs te skryf en dit vir die plaaslike koerantjie te stuur, met verrassende gevolge. Voor sy haar kon kry, slaan haar bergiggies 4 pryse los en siedaar, goed begin is half gewin!!
