NaN
/
of
-Infinity
Skerwe van die ysterkruis - Heinz G. Konsalik
Skerwe van die ysterkruis - Heinz G. Konsalik
Regular price
R 45.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 45.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Share
Large hardcover - yellowing pages - dust jacket has some light wear
Die middelsektor van die Russiese front stort stelselmatig in duie, en laat die Duitse magte daar in ‘n hopelose posisie. Baie anders as twee jaar tevore, toe hulle alle weerstand voor hulle weggevee het.
Nou val hulle terug, gehawend en uitgemergel, met ‘n Russiese oormag op hul hakke en die weer wat ook nie saamspeel nie. Die linies spat al meer uitmekaar, skerwe van die Ysterkruis. Konsalik vertel die verhaal van so ‘n klein groepie soldate wat dit probeer terugmaak na veiligheid.
Nog ‘n bobaas roman wat mens konsalik sal kan neersit.