Skip to product information
1 of 3

Belle's Books secondhand books

Soeter as heuning - Bets Smith

Soeter as heuning - Bets Smith

Regular price R 15.00 ZAR
Regular price Sale price R 15.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Na die kaping waarin haar man en seuntjie gesterf het, word Debbi as lyfwag opgelei. Op die voorwaarde – sy werk nie met kinders nie. Tog kan sy nie weier om Erhard Mahler, Wunderkind van elektroniese bankwese, se dogter op te pas nie, al gee sy voor sy’s net Tonia se au pair. Van ‘n lyfwag wil Erhard niks weet nie. Tonia se lewe is in gevaar. Word sy ontvoer, word haar pa vir miljoene afgedreig. Maar Erhard is nie Tonia se pa nie, hoor Debbi, hy is juis die groot gevaar.
Hul besoek aan Switserland word ‘n nagmerrie. Wie vertrou sy? Teen wie beskerm sy Tonia? En waarheen vlug hulle?

 

View full details