NaN
/
of
-Infinity
Soogdiere van Suider-Afrika
Soogdiere van Suider-Afrika
Regular price
R 35.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 35.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Share
Kinders in Suider-Afrika word dikwels afgeskeep wanneer dit by boeke oor hul eie omgewing kom. Hierdie pragtig geillustreerde werk vir die jong leser gee akkurate inligting oor meer as 100 soogdierspesies wat suid van die Zambezirivier aangetref word.
Dit lees maklik en op die punt af en is bedoel vir die agt- tot dertienjarige wat graag van die vele vrae oor ons wonderlike natuurlewe beantwoord wil hê. Belangrike kenmerke oor die anatomie en gedrag van die diere word bespreek en met die illustrasies daarby toegelig.
Hardcover. Moderate signs of wear.