1
/
of
7
Tango met 'n chirurg - Rykie Roux
Tango met 'n chirurg - Rykie Roux
Regular price
R 10.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 10.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Share
Small paperback, cover has light wear - stamp on first page, writing on first page, sides starting to yellow ( See photos )
Hartklop
In Tango met 'n chirurg is mediese student Salome keelvol vir alles en almal by Hoekom is die briljante maar befoeterde dr. Bart de Lange, haar studieleier, so snaaks met haar - en dit terwyl sy net oë het vir hom? En professor Tjaart Dekker? Wat voer hy in die mou met al sy bedekte insinuasies? Daarom wend sy haar tot die een ding wat sy kán doen - tango.
