Skip to product information
1 of 4

Van poplap tot skroplap - Willie Botha

Van poplap tot skroplap - Willie Botha

Regular price R 15.00 ZAR
Regular price Sale price R 15.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium Paperback - see photos

Pastoor Willie Botha is nie net die bedrewes skrywer van die boek, Om Weer Op Te Staan, en bekende gospelliedjies nie, maar is ook 'n baie gewilde en geliefde Gospelsanger van formaat.

Willie is die stigter van Oesland Bedienig en is alreeds 22 jaar besig om landwyd by verskeie kerke deur Woord- en Sangbediening die evangelie met blydskap en optimisme te verkondig.

Crystal Music, ‘n onder afdeling van Oesland Bedienig, is die tuiste waar verskeie Gospelsangers se drome verwesenlik word. Crystal Studio, ‘n professionele klank ateljee is die plek waar hierdie opnames gedoen word.

As blinde predikant is die grootste eienskap van Willie se lewe sy optimisme en positiewe lewens ingesteldheid – daarom is hy ook baie bekend as motiverende spreker.

View full details