Skip to product information
1 of 6

Vang vir my 'n droom - Bets Smith

Vang vir my 'n droom - Bets Smith

Regular price R 25.00 ZAR
Regular price Sale price R 25.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium hardcover, 

Anina se lewe vaar maande lank rustig op ’n kalm see tot sy besluit sy is klaar mêt mans.
Dan draai die wind en bring binne ses en dertig uur twee heeltemal uiteenlopende mans in haar vaarwater – die een ’n haai, die ander ’n dolfyn. En haar reaksie op hulle is onverstaanbaar. Richard kan sy kalmpies van ’n afstand af beoordeel, al is hy volgens enige standaarde ’n beeld van ’n man.

Maar Jurgen, die een wat met die eerste oogopslag die oog vang nie – hóm vind sy ongehoord aantreklik.

En sy vind uit dat dolfyne glad nie so onskadelik is as wat almal graag glo nie…

View full details