NaN
/
of
-Infinity
Vir die voëls - Francois Bloemhof
Vir die voëls - Francois Bloemhof
Regular price
R 35.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 35.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Share
Medium Paperback - See photos
Sampie en Irma de Klerk was die wenners van Huisgenoot se liefdesverhaalkompetisie, ter viering van dié tydskrif se honderdste bestaansjaar. Hul verhaal, 'n eg Suid-Afrikaanse een wat vertel hoe hulle in die jare sewentig talle struikelblokke te bowe moes kom voordat hul (onwaarskynlike) liefde kon seëvier, was ook die inspirasie vir hierdie heerlike roman. Dit is 'n verhaal propvol humor, deernis en, ja, romanse.