Skip to product information
1 of 5

Vlug van die arend - Magdaleen Viviers

Vlug van die arend - Magdaleen Viviers

Regular price R 25.00 ZAR
Regular price Sale price R 25.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium Hardcover - written first page - see photo

TREFFER

Sy mond sluit ferm oor hare. Shawnee voel of sy ophou om asem te haal. Haar verstand staan stil. Gevaartekens wil haar uit haar beswyming ruk, maar sy is magteloos om daarop te reageer. Die hitte wat van hom uitstraal, dring haar hart binne. Vreemde emosies neem oor en haar arms kruip om sy nek. Sy verstrengel haar vingers in sy lang swart hare.
Kroonaarend druk haar stywer teen hom vas. Stadig streel hy met sy lippe oor haar mond. Haar vel begin gloei en sy smag na sy aanraking.

In hierdie verhaal wat in die pioniersdae in die Amerikas afspeel, is die held 'n Indiaanhoofman met 'n wil van staal en die heldin 'n eie sinninge, vurige blonde meisie – 'n dodelike kombinasie vir romanse.

View full details