Skip to product information
1 of 4

Vriende met voordele - Cecilia Nortje

Vriende met voordele - Cecilia Nortje

Regular price R 20.00 ZAR
Regular price Sale price R 20.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Small paperback, 

Beleef die emosie

Vasti is doodbekommerd oor die nuwe matriekseun wat Leila se oë laat skitter, want sê nou die geskiedenis herhaal homself? Sy ontmoet ook vir Tertius, Magnus se ewe volmaakte pa met sy gesofistikeerde vriendin wat openlik op haar en haar leefstyl neersien.

Vasti besluit om haar nie aan hulle te steur nie, maar hoekom wurm Tertius hom oral in en versteur haar balans én haar hormone? Hulle is immers nie voëls van enerse vere nie, en boonop jaag die spoke uit die verlede haar nog.

Sy aanvaar ’n ongewone fotografie-opdrag op Oujaarsdag … en vind uit Tertius is ’n man wat ongewone dinge op ongewone maniere doen, veral as dit by die liefde kom.

View full details