Skip to product information
1 of 3

Waternimf - Marie van der Merwe

Waternimf - Marie van der Merwe

Regular price R 25.00 ZAR
Regular price Sale price R 25.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium hardcover

Na haar liefdesteleurstelling in Londen behoort die bekende model Jessica Bouwer na haar gesonde verstand te luister, maar haar hart roep dringend om vervulling toe sy met die weerbarstige Leander Maritz op ’n wildplaas in die Bosveld kennismaak.
Sy aardsheid en haar agtergrond blyk egter onversoenbaar te wees …

View full details