Skip to product information
1 of 2

Belle's Books secondhand books

Willem poprok - Derick van der Walt

Willem poprok - Derick van der Walt

Regular price R 35.00 ZAR
Regular price Sale price R 35.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Partymaal draai die lewe anders uit as wat jy dit in jou wildste drome voorgestel het. Vir Willem van Vuuren is die hoërskool eerder ‘n nagmerrie as die avontuur waarop hy gehoop het. Want almal eis hulle pond vleis van hom. Daar is die vreemde kinders in die kunsklas waarin hy per ongeluk belang, die rugbyspan waarin hy ter wille van sy pa se Twickenham-knie moet vasbyt en die simpel kompetisie waarvoor sy broers hulle pa wil inskryf.

Willem Poprok is die humoristiese vertelling van ‘n seun wat sy stem in ‘n groot gesin, en sy voete in ‘n deurmekaar wêreld moet vind.

View full details