Skip to product information
1 of 4

Winterwals - Pierre Uys

Winterwals - Pierre Uys

Regular price R 20.00 ZAR
Regular price Sale price R 20.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Medium paperback

Die dag toe Inge van haar tant Celia erf, word haar lewe ‘n nagmerrie.  Pleks dat sy haar op Palmietvlei kan uitleef, word dit ‘n stryd om oorlewing.

En die twee belangrikste mans in haar lewe is daarvoor verantwoordelik.  Haar pa eis dat sy Palmietvlei verkoop om hom uit sy finansiele verknorsing te help.  En Paul, Polla van kleintyd, druk haar om die plaas aan hom te verkoop.  Die twee is ‘n formidabele span.

Paul gebruik sy lyf en sogenaamde liefde om haar oor te haal.  Sy het hom lief, maar nie in ruil vir haar plaas nie.  Ontnugter vlug sy Frankryk toe, waar nog groter verrassings op haar wag.

View full details